STAP VIR BYBELS 2018, VIVO

Opsomming

Datum :   27 October 2018
Plek:  CVO Skool Vivo, VIVO, Limpopo, South Africa
Terrain:  Atletiek baan
Afstand: 400m Baan - Uithou stap

VIR MEER ONLIGTING KONTAK GERUS VIR:

Melanie: 082 772 3857 / Cilanie 083 737 8548

Registrasies van spanne

Datum :    27 October 2018
Plek:  CVO Skool, VIVO
Tyd:  08:00 - 09:00

 

STAP VIR BYBELS 2018, CVO SKOOL, VIVO

Die hele dag is ten bate van fondsinsameling vir Bybels. Alle inkomstes gaan aan die Bybelgenootskap. Dis ‘n groot lekker saam kuier en stap byeenkoms van die gemeenskap. Al die Dendron/Vivo/Alldays Kerke en APK Pburg kerk is betrokke by die dag vir die kos en koeldranke. Bybelgenootskap stal daar uit. Dan is daar inflatables & paintball vir die kinders.

Toegang tot die geleentheid is ‘n donasie van jou eie keuse en R50 per kind vir hulle speel bandjie. Daarna sien ons gewoonlik nie die kinders nie – net op die speelgoed – daarom nou die selfoon vir motivering dat hulle ook stap. So bring asseblief jou vrou en kinders saam. Ek is seker hulle sal dit baie geniet. Daar is ook groentes en hierdie jaar vleis te koop teen lae pryse soos net ‘n Boerdery gemeenskap kan….

ROETE BESKRYWING:

400meter rondtes:


Daar word om n 400 meter atletiek baan geloop. Jou tyd en aantal rondtes wat jy loop word gevat. Hou die webwerf dop om jou aantal rondtes te kan sien as ook hoe die ander deelnemers doen.

Algemeene Inligting:

Reels

  • Alle stappers moet n arm band kry. 
  • Maak seker jou arm band word ge"scan" om jou tyd en rondtes wat jy loop te kry.
  • Die resultate is lewendig op ons webwerf. Kyk vir die groen "Results" knoppie langs die Stap Vir Bybels naam.


Kategorie:

  • Onder 18
  • 19+
  • Spanne

VIR MEER INLIGTING KONTAK GERUS VIR:

Melanie: 082 772 3857 / Cilanie 083 737 8548

Home / Contact
© Copyright 2018 | rorevents.co.za